Sonder om dit as 'n konkord te beskou, verteenwoordig die boek die probeerslag van 'n gewone man - die skrywer - wat deur eenvoudige woorde, feite en gewone voorbeelde die gewone mens moed en optimisme inboesem in sy eie strewe om sy eie baas te wees en wie weet. .. dalk selfs 'n leier.